1 Kings 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die seun van Abinadab, in die hele landstreek Dor; wat Tafat, die dogter van Salomo, as vrou gehad het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ben-Abinadab in die bergland van Dor. Hy was getroud met Tafat, een van Salomo se dogters. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ben-Abin dab, die hele hoëveld van Dor; hy het Tafat, die dogter van Salomo, as vrou gehad. |
| Afrikaans 1983 | Ben-Abinadab in die hele berggebied van Dor; sy vrou was Tafat 'n dogter van Salomo; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ben-Abinadab in die hele heuwelland van Dor – Tafat, dogter van Salomo, was sy vrou; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ben-Abinadab in die hele distrik Nafat-Dor. Ben-Abinadab was getroud met Salomo se dogter Tafat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ben-Abinadab was met Salomo se dogter Tafat getroud en hy was vir die hele berggebied van Dor verantwoordelik. |