1 Kings 4:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die seun van Hesed, in Aruboth; aan hom was Sogo en die hele land Hefer; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ben-Gesed in Arubbot, insluitend Soko en die hele Geferstreek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ben-Hesed in Arubbot; hy het Sogo en die hele land Hefer gehad; |
| Afrikaans 1983 | Ben-Gesed in Arubbot, dit het Soko en die hele Geferstreek ingesluit; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ben-Gesed in Arubbot – sy verantwoordelikheid was Sogo en die hele Gefergebied; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ben-Gesed in die stede Arubbot, Soko en die hele Gefer-distrik, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ben-Gesed vir Arubbot, wat ook Soko en die hele Gefer-streek ingesluit het. |