1 Kings 4:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So was koning Salomo koning oor die hele Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Salomo het nou oor die hele Israel regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | So was koning Salomo dan koning oor die hele Israel. |
| Afrikaans 1983 | Salomo was koning oor die hele Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Koning Salomo was koning oor die hele Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salomo was die koning van die hele Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo was koning oor die hele Israel. |