1 Kings 3:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In Gíbeon het die HERE snags in 'n droom aan Salomo verskyn, en God het gesê: Vra wat Ek jou sal gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie nag het die Here in Gibeon in ’n droom aan Salomo verskyn en God het gesê: “Vra wat jy wil hê en Ek sal dit vir jou gee!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe verskyn die HERE in G¡beon in 'n nagtelike droom aan Salomo; en God het gesê: Begeer wat Ek jou moet gee. |
| Afrikaans 1983 | Daar in Gibeon het die Here die nag in 'n droom aan Salomo verskyn en vir hom gevra: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou gee?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By Gibeon het die Here in die nag in 'n droom aan Salomo verskyn. God het gesê: “Vra wat Ek vir jou moet gee.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar in Gibeon het die Here een nag aan Salomo verskyn en vir hom gesê: “Jy mag vir My enige iets vra, en Ek sal dit vir jou gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie nag het die Here met Salomo in ’n droom gepraat en vir hom gevra: “Wat kan Ek vir jou gee?” |