1 Kings 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning het na Gíbeon gegaan om daar te offer; want dit was die groot hoogte: duisend brandoffers het Salomo op daardie altaar gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Die belangrikste van hierdie altare was by Gibeon. Daarom het die koning daarheen gegaan en 1 000 brandoffers geoffer.
Afrikaans 1933/1953 En die koning het na G¡beon gegaan om daar te offer, omdat dit die vernaamste hoogte was; duisend brandoffers het Salomo op daardie altaar geoffer.
Afrikaans 1983 Koning Salomo het na Gibeon toe gegaan om daar te offer, omdat die vernaamste hoogte daar was. Salomo het op daardie altaar duisend brandoffers gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo gaan toe na Gibeon om daar te offer, want dit was die belangrikste offerhoogte. 'n Duisend •brandoffers het Salomo op daardie altaar geoffer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het na Gibeon gegaan om daar te offer, want dit was die belangrikste offer-plek. Hy het op daardie altaar 1 000 brand-offers ge-offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n keer het hy in Gibeon gaan offer, omdat dit die bekendste offerplek was. Salomo het 1 000 brandoffers daar op die altaar geoffer.