1 Kings 3:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe antwoord die koning en sê: Gee haar die lewende kind, en maak dit geensins dood nie; sy is die moeder daarvan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê die koning: “Moenie die kind doodmaak nie. Gee die lewende kind aan die eerste vrou. Sy is die regte ma!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe antwoord die koning en sê: Gee haar die lewendige kind en maak hom in geen geval dood nie: sy is die moeder. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die koning: “Moenie die kind doodmaak nie, maar gee hom vir die een dáár, sý is die ma!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het die koning gereageer deur te sê: “Gee vir die eerste vrou die lewende kindjie. Moet hom glad nie doodmaak nie! Sy is sy ma.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die koning: “Gee die kind wat lewe vir die vrou wat sê hy moet lewe, moenie hom doodmaak nie, sý is die kind se ma.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo het toe gesê: “Stop! Moenie die kind doodmaak nie! Gee hom vir die eerste vrou, want sy is die kind se regte ma.” |