1 Kings 3:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning: Verdeel die lewende kind in twee en gee die helfte aan die een en die helfte aan die ander. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sê toe: “Sny die lewende kind in twee en gee ’n helfte vir elkeen van hulle!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning sê: Sny die lewendige kind in twee stukke, en gee die helfte aan die een en die helfte aan die ander. |
| Afrikaans 1983 | en die koning het gesê: “Sny die kind wat lewe in twee stukke en gee vir elkeen van hulle 'n helfte!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna sê die koning: “Sny die lewende kind in twee, en gee die een helfte vir die een vrou en die ander helfte vir die ander vrou.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en die koning het gesê: “Kap die kind wat lewe, in twee stukke en gee vir elke vrou 'n stuk.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sny die een wat leef, middeldeur en gee aan elke vrou ’n helfte.” |