1 Kings 3:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierdie vrou se kind het in die nag gesterf; want sy het dit oorgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Een nag het haar seuntjie gesterf toe sy op hom gelê het.
Afrikaans 1933/1953 En die seun van hierdie vrou het in die nag gesterwe, omdat sy op hom gelê het.
Afrikaans 1983 Een nag is hierdie vrou se seuntjie dood; sy het hom doodgelê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuntjie van hierdie vrou is in die nag dood, want sy het op hom gelê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hierdie vrou se kind het daardie nag gesterf, sy het hom doodgelê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Een nag het dié vrou per ongeluk in haar slaap op die kind gelê en hy het versmoor.