1 Kings 3:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die een vrou sê: O my heer, ek en hierdie vrou woon in een huis; en ek het 'n kind by haar in die huis gekry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Asseblief, my heer die koning,” het die een gesê, “ek en hierdie vrou bly saam in dieselfde huis. Ek het ’n baba in die wêreld gebring terwyl sy by my in die huis was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die een vrou sê: Ag, my heer, ek en hierdie vrou woon in een huis, en ek het by haar in die huis gebaar. |
| Afrikaans 1983 | “U Majesteit,” sê die een vrou, “ek en hierdie vrou woon in dieselfde huis, en sy was by toe ek 'n kind in die wêreld gebring het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die een vrou het gesê: “Asseblief, my heer! Ek en hierdie vrou woon in dieselfde huis. Ek het by haar in die huis geboorte geskenk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die een vrou het gesê: “Asseblief, Meneer, ek en hierdie vrou woon in een huis, en ek het 'n kind gekry. Hierdie vrou was by my in die huis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eers het die een prostituut haar kant van die saak gestel en gesê: “U Majesteit, ek en hierdie vrou woon saam in dieselfde huis. My seun is in die huis gebore terwyl hierdie vrou by was. |