1 Kings 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe kom daar twee vroue wat hoere was, na die koning en staan voor hom.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Tyd daarna het twee prostitute na die koning toe gekom vir beslegting van ’n geskil.
Afrikaans 1933/1953 In die tyd kom daar twee vroue wat hoere was, na die koning, en hulle gaan voor hom staan.
Afrikaans 1983 Op 'n keer het twee prostitute met 'n saak na die koning toe gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het twee vroue wat prostitute was, na die koning gekom en voor hom gaan staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eendag het twee vroue wat prostitute was, na die koning toe gekom en voor hom kom staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n dag het twee prostitute na Salomo toe gekom en hulle probleem aan hom vertel.