1 Kings 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as jy in my weë wil wandel om my insettinge en my gebooie te onderhou, soos jou vader Dawid gewandel het, dan sal Ek jou dae verleng. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy My dien en gehoorsaam is aan my voorskrifte en bepalings soos jou pa, Dawid, sal Ek jou ’n lang lewe gee.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En as jy in my weë wandel, deur my insettinge en my gebooie te onderhou, soos jou vader Dawid gewandel het, dan sal Ek jou dae verleng. |
| Afrikaans 1983 | As jy jou in jou optrede hou aan my voorskrifte en gebooie soos jou vader Dawid gedoen het, sal Ek jou ook nog 'n lang lewe gee.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy my paaie volg soos jou vader Dawid, deur my vaste voorskrifte en gebooie na te kom, sal Ek aan jou 'n lang lewe gee.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy lewe soos Ek wil hê en as jy doen wat Ek vir jou gesê het, soos jou pa Dawid ook gedoen het, dan sal Ek jou lank laat lewe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy soos jou pa na My luister en my wil doen, sal Ek jou ook baie lank laat leef.” |