1 Kings 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord het die HERE behaag, dat Salomo dit gevra het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here was tevrede met Salomo se antwoord en was bly dat hy hierdie dinge gevra het.
Afrikaans 1933/1953 En dit was goed in die oë van die Here dat Salomo dit begeer het.
Afrikaans 1983 Die Here het dit goedgevind dat Salomo dít gevra het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was goed in die oë van die Heer dat Salomo juis dit gevra het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here was bly dat Salomo dit gevra het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was baie gelukkig met wat Salomo gevra het. Hy sê toe vir hom: