1 Kings 22:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jósafat sê: Is hier nie nog 'n profeet van die HERE om hom te raadpleeg nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Josafat vra: “Is hier nie dalk ook nog ’n ander profeet van die Here vir wie ons kan raadpleeg nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Josafat sê: Is hier nie nog 'n profeet van die HERE, dat ons deur hom kan raadpleeg nie? |
| Afrikaans 1983 | Josafat het egter gevra: “Is hier nie nóg 'n profeet van die Here dat ons hom ook kan raadpleeg nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe vra Josafat: “Is hier nie nog 'n profeet van die Here nie, sodat ons deur hom die Here kan raadpleeg?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Josafat: “Is hier nog 'n profeet van die Here? Ons moet vir hom ook vra.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josafat was onrustig en het gevra: “Is hier nie dalk nog ’n profeet wat vir die Here kan vra of ons reg optree nie?” |