1 Kings 22:52 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en gewandel in die weg van sy vader en in die weg van sy moeder en in die weg van Jeróbeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ahasia seun van Agab het in die sewentiende regeringsjaar van koning Josafat van Juda in Samaria koning van Israel geword. Hy het twee jaar in Samaria oor Israel regeer.
Afrikaans 1933/1953 Ah sia, die seun van Agab, het koning geword oor Israel in Samar¡a in die sewentiende jaar van Josafat, die koning van Juda, en het twee jaar oor Israel geregeer.
Afrikaans 1983 Ahasia seun van Agab het in Samaria koning van Israel geword in die sewentiende regeringsjaar van koning Josafat van Juda. Hy het twee jaar oor Israel geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ahasia, seun van Agab, het in Samaria koning geword oor Israel in die sewentiende regeringsjaar van Josafat, koning van Juda. Hy het twee jaar lank as koning geheers oor Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ahasia seun van Agab het koning van Israel geword in Samaria in die sewentiende jaar nadat Josafat koning van Juda geword het. Ahasia was twee jaar lank koning van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die sewentiende jaar van koning Josafat van Juda se regering het Ahasia die seun van Agab koning van Israel geword. Hy het twee jaar lank in Samaria regeer.