1 Kings 22:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ahasia, die seun van Agab, het in Samaria oor Israel begin regeer in die sewentiende jaar van Jósafat, die koning van Juda, en hy het twee jaar oor Israel geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Josafat sterf, is hy in die familiegraf in die Dawidstad begrawe. Sy seun Joram het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 1933/1953 En Josafat het ontslaap met sy vaders en is by sy vaders begrawe in die stad van sy vader Dawid; en sy seun Joram het koning geword in sy plek.
Afrikaans 1983 Josafat is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Joram het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josafat het by sy voorouers gaan rus, en hy is begrawe by sy voorouers in die Stad van Dawid, sy voorvader. Sy seun Jehoram het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josafat het gesterf, en hulle het hom begrawe in die stad van sy voorvader Dawid. Sy seun Joram het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josafat is dood en in die grafte vir die konings in die Dawidstad begrawe. Sy seun Joram het hom opgevolg.