1 Kings 22:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jósafat aan die koning van Israel: Vra tog vandag na die woord van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josafat voeg egter by: “Maar laat ons net eers die Here raadpleeg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het Josafat aan die koning van Israel gesê: Raadpleeg tog eers die woord van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Maar,” het Josafat verder vir die koning van Israel gesê, “raadpleeg net eers die Here.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josafat sê toe vir die koning van Israel: “Raadpleeg net eers die woord van die Here. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar jy moet asseblief vandag eers vra en luister na wat die Here sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voor ons gaan, moet ons egter eers die Here vra,” het Josafat gesê. |