1 Kings 22:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Josafat het skepe van Tarsis gemaak om na Ofir te gaan vir goud; maar hulle het nie gegaan nie; want die skepe is gebreek by Esiongeber.
Afrikaans (NLV) 2011 In daardie tyd was daar geen koning in Edom nie; ’n plaasvervangende persoon het as koning opgetree.
Afrikaans 1933/1953 Daar was toe nie 'n koning in Edom nie; 'n plaasvervanger was regeerder.
Afrikaans 1983 Daar was nie toe 'n koning in Edom nie; 'n goewerneur het as koning waargeneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was nie 'n koning in Edom nie; 'n landvoog het as koning opgetree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was nie 'n koning in Edom nie, 'n goewerneur het daar regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Edom was daar geen koning nie. Daarom het die koning van Juda ’n goewerneur aangestel om oor Edom te regeer.