1 Kings 22:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die verdere geskiedenis van Jósafat en sy magtige dade wat hy verrig het, en hoe hy geveg het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josafat het in vrede met die koning van Israel geleef. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Josafat het vrede gesluit met die koning van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Josafat het die vrede bewaar met die koning van Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josafat het 'n vredesooreenkoms gehad met die koning van Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was vrede tussen Josafat en die koning van Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josafat het gesorg dat die verhouding met die koning van Israel goed is. |