1 Kings 22:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Josafat was vyf en dertig jaar oud toe hy koning geword het; en hy het vyf en twintig jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Asúba, die dogter van Silhi.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was 35 jaar oud toe hy koning geword het en hy het 25 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Asuba, die dogter van Silgi.
Afrikaans 1933/1953 Josafat was vyf en dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf en twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Asuba, die dogter van Silhi.
Afrikaans 1983 Josafat was vyf en dertig toe hy koning geword het, en hy het vyf en twintig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Asuba 'n dogter van Silgi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josafat was vyf-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-twintig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Asuba, dogter van Silgi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josafat was 35 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 25 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Asuba dogter van Silgi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was 35 jaar toe hy koning geword het. Hy het 25 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Asuba, ’n dogter van Silgi.