1 Kings 22:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jósafat, die seun van Asa, het oor Juda begin regeer in die vierde jaar van Agab, die koning van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Josafat seun van Asa het in die vierde regeringsjaar van koning Agab in Israel koning van Juda geword.
Afrikaans 1933/1953 En Josafat, die seun van Asa, het koning geword oor Juda in die vierde jaar van Agab, die koning van Israel.
Afrikaans 1983 Josafat seun van Asa het koning van Juda geword in die vierde regeringsjaar van koning Agab van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josafat, seun van Asa, het in die vierde regeringsjaar van Agab, koning van Israel, koning geword oor Juda.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josafat seun van Asa het koning van Juda geword in die vierde jaar nadat Agab koning van Israel geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josafat die seun van Asa het in die vierde jaar van Agab se koningskap die koning van Juda geword.