1 Kings 22:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die koning gesterwe en is na Samaria gebring; en hulle het die koning in Samaria begrawe.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning was reeds dood. Sy liggaam is na Samaria toe gebring en hy is daar begrawe.
Afrikaans 1933/1953 En die koning het dood in Samar¡a aangekom, en die koning is in Samar¡a begrawe.
Afrikaans 1983 Die koning was al dood toe hy in Samaria aankom, en hulle het hom daar in Samaria begrawe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het die koning gesterf en dood in Samaria aangekom. Hulle het die koning in Samaria begrawe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning was dood toe hulle in Samaria aankom. Sy mense het hom in Samaria begrawe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Agab se liggaam is Samaria toe geneem en hy is daar begrawe.