1 Kings 22:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar het 'n uitroep deur die hele leër oor die ondergang van die son gegaan en gesê: Elkeen na sy stad en elkeen na sy land.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die son begin ondergaan, is daar in die kamp geroep: “Elke man terug na sy stad; elkeen terug na sy land toe!”
Afrikaans 1933/1953 En teen sonsondergang gaan 'n geskreeu deur die leër: Elkeen na sy stad en elkeen na sy land toe!
Afrikaans 1983 Net voor sononder is daar in die kamp geroep: “Elkeen na sy stad toe, elkeen na sy land toe!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net nadat die son ondergegaan het, het 'n harde uitroep deur die kamp weerklink: “Elkeen na sy stad, elkeen na sy grond!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die son ondergaan, het die offisiere begin skree dat die oorlog moet ophou. Hulle het gesê: “Elkeen moet na sy stad gaan, elkeen na sy land.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die son was al amper onder toe Israel se manne beveel is: “Elkeen moet na sy eie dorp en stad teruggaan. Die oorlog is verby, want die koning is dood.”