1 Kings 22:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n gees het uitgegaan en voor die aangesig van die HERE gaan staan en gesê: Ek sal hom oorhaal.
Afrikaans (NLV) 2011 Uiteindelik het die leuengees voor die Here gaan staan en gesê: ‘Ek sal dit doen!’ “‘Hoe sal jy dit doen?’ vra die Here vir hom.
Afrikaans 1933/1953 Toe kom die gees vorentoe en gaan voor die aangesig van die HERE staan en sê: Ek sal hom oorhaal. En die HERE vra hom: Waarmee?
Afrikaans 1983 totdat die gees vorentoe kom en voor die Here gaan staan en gesê het: ‘Ek sal hom so ver kry.’ En toe die Here vir hom vra: ‘Hoe?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Gees tree toe na vore, gaan staan voor die Here en sê, ‘Ek is die een wat hom sal mislei.’ Toe vra die Here vir hom, ‘Hoe?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en toe kom een van hulle en hy gaan staan voor die Here en hy sê: ‘Ek sal hom bedrieg.’ “Toe vra die Here vir hom: ‘Hoe sal jy dit doen?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Een van hulle het toe vir die Here gesê: ‘Ek sal gaan en Agab mislei.’