1 Kings 22:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE: Wie sal Agab oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En een het op hierdie manier gesê, en 'n ander het op daardie manier gesê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het gesê: ‘Wie sal vir Agab gaan oortuig om teen Ramot-Gilead oorlog te maak sodat hy daar kan omkom?’ Hulle het hiernatoe en daarnatoe gepraat. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het gesê: Wie sal Agab oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in G¡lead? En die een het so gesê, en die ander weer so. |
| Afrikaans 1983 | En die Here het gesê: ‘Wie sal vir Agab so ver kry dat hy na Ramot in Gilead toe gaan en daar sneuwel?’ Die een het toe dit gesê en die ander dat, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die Here, ‘Wie sal Agab mislei, sodat hy optrek en val by Ramot in Gilead?’ Die een het dit voorgestel en die ander dat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die Here het gesê: ‘Vir wie kan Ek stuur om vir Agab te bedrieg? Daardie een moet sê Agab moet na Ramot in Gilead gaan, Ek wil hê Agab moet daar sterf.’ “Almal wat in die hemel is, het daaroor met mekaar gepraat, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die Here gevra: ‘Wie sal Agab gaan mislei sodat hy teen Ramot in Gilead sal optrek om daar doodgemaak te word?’ En die hemelwesens het onder mekaar gepraat. |