1 Kings 22:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die derde jaar het Jósafat, die koning van Juda, afgekom na die koning van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gedurende die derde jaar het koning Josafat van Juda vir koning Agab van Israel gaan besoek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar in die derde jaar het Josafat, die koning van Juda, afgekom na die koning van Israel. |
| Afrikaans 1983 | In die derde jaar het koning Josafat van Juda na die koning van Israel toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die derde jaar het Josafat, die koning van Juda, afgegaan na die koning van Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe, in die derde jaar, het koning Josafat van Juda by die koning van Israel gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die derde jaar het Josafat, die koning van Juda, vir Agab, die koning van Israel, gaan kuier. |