1 Kings 22:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning van Israel vir Jósafat: Het ek nie vir jou gesê dat hy niks goeds oor my sou profeteer nie, maar kwaad? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Het ek nie vir jou gesê nie?” sê die koning van Israel vir Josafat. “Hy gee nooit enige uitspraak ten gunste van my nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die koning van Israel vir Josafat: Het ek u nie gesê nie -- hy profeteer oor my niks goeds nie, maar onheil? |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Israel sê toe vir Josafat: “Ek het jou mos gesê hy voorspel vir my nie iets wat goed is nie, net die slegste.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop sê die koning van Israel vir Josafat: “Het ek dit nie vir jou gesê nie? Hy profeteer oor my niks goeds nie, net onheil.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Israel sê toe vir Josafat: “Ek het vir jou gesê dat die profeet Miga altyd sê dit sal sleg gaan met my, nie goed nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agab het toe vir Josafat gesê: “Dit is net soos ek gesê het. Hierdie man voorspel nooit vir my iets goeds nie. Hy sê net altyd slegte dinge.” |