1 Kings 22:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die profete het so geprofeteer en gesê: Trek op na Ramot in Gílead en voorspoedig, want die HERE sal dit in die hand van die koning gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die ander profete het saamgestem. “Ja,” sê hulle, “trek op teen Ramot-Gilead en verslaan hulle, want die Here gee vir u die oorwinning!”
Afrikaans 1933/1953 En al die profete het so geprofeteer en gesê: Trek op na Ramot in G¡lead en u sal voorspoedig wees, en die HERE sal dit in die hand van die koning gee.
Afrikaans 1983 So het al die profete voorspel. Hulle uitspraak was: “Trek op teen Ramot in Gilead. U sal wen. Die Here gee die stad aan die koning oor.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die ander profete was besig om dieselfde te profeteer en het gesê: “As u optrek na Ramot in Gilead, sal u sukses behaal! Die Here sal dit in die hand van die koning gee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die ander profete het gesê dit sal so gebeur. Hulle het gesê: “Koning, jy moet gaan na die stad Ramot in Gilead. Jy sal wen, die Here sal die stad vir jou gee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die ander profete het saamgestem: “Trek maar op teen Ramot in Gilead, want u sal die oorlog wen. Die Here sal beslis die stad in u hand gee.”