1 Kings 21:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy het in die briewe geskryf en gesê: Roep 'n vasdag uit en sit Nabot hoog onder die volk.
Afrikaans (NLV) 2011 In haar brief het sy beveel: “Kondig ’n vasdag af en laat Nabot op ’n prominente plek sit.
Afrikaans 1933/1953 En in die briewe het sy dit geskrywe: Roep 'n vasdag uit, en sit Nabot vooraan onder die volk;
Afrikaans 1983 Sy het geskryf: “Kondig 'n vasdag aan en laat Nabot heel voor in die vergadering sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die briewe het sy geskryf: Roep 'n vasdag uit, en laat Nabot voor tussen die mense sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die briewe het sy geskryf: “Julle moet 'n vasdag hou en julle moet vir Nabot voor die mense laat sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die briewe het sy gesê: “Roep ’n vasdag uit, laat al die mense bymekaarkom en laat Nabot voor by die belangrike mense sit.