1 Kings 21:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar sy vrou Isébel het na hom gekom en vir hom gesê: Waarom is jou gees so bedroef dat jy geen brood eet nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat gaan met jou aan?” vra sy vrou Isebel vir hom. “Wat het jou dan so ontstel dat jy niks wil eet nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop kom sy vrou Is,bel by hom en sê vir hom: Waarom is jou gees dan so verbitterd dat jy geen brood eet nie? |
| Afrikaans 1983 | Toe kom sy vrou Isebel na hom toe en vra vir hom: “Wat is jy so bedruk dat jy niks wil eet nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Isebel, sy vrou, het na hom gekom en vir hom gevra: “Nou hoekom is jy so nors en eet jy niks?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy vrou Isebel kom toe by hom en vra vir hom: “Hoekom is jy moedeloos en hoekom eet jy nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy vrou Isebel het hom kom vra: “Wat is fout? Hoekom eet jy nie?” |