1 Kings 21:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Nabot vir Agab: Mag die HERE my behoed dat ek die erfdeel van my vaders aan jou sou gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Nabot het Agab geantwoord: “Mag die Here verhoed dat ek die erfgrond van my voorouers vir u gee.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Nabot het vir Agab gesê: Mag die HERE my daarvoor bewaar dat ek die erfdeel van my vaders aan u sou gee!
Afrikaans 1983 Maar Nabot het vir Agab geantwoord: “Mag die Here my daarvan bewaar dat ek die erfgrond van my voorouers ooit aan u sou afstaan!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Nabot het Agab geantwoord: “Mag die Here my daarvan weerhou dat ek ooit die erfgrond van my voorgeslagte aan u gee! ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Nabot het vir Agab gesê: “Die Here moet my keer as ek dit wil doen. Ek sal nooit vir jou die grond gee wat ek van my voorvaders gekry het nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nabot het hom geantwoord: “Ongelukkig kan ek dit nie verkoop nie, U Majesteit. Dit is ’n stuk grond wat ek geërf het en wat al lank deel van my familie is. Dit sal teen die wil van die Here wees as ek dit verkoop.”