1 Kings 21:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sien jy hoe Agab hom voor my verootmoedig? omdat hy hom voor my aangesig verneder het, sal Ek die onheil in sy dae nie bring nie; maar in die dae van sy seun sal Ek die onheil oor sy huis bring.
Afrikaans (NLV) 2011 “Het jy opgelet dat Agab homself voor My verootmoedig het? Omdat hy dit gedoen het, sal Ek die ramp nie gedurende sy lewe laat gebeur nie. Ek sal eers tydens die regering van sy seun die ramp oor sy familie bring.”
Afrikaans 1933/1953 Het jy gesien dat Agab hom voor my aangesig verneder het? Omdat hy hom voor my aangesig verneder het, sal Ek die onheil in sy dae nie bring nie; in die dae van sy seun sal Ek die onheil oor sy huis bring.
Afrikaans 1983 “Het jy gesien Agab het hom voor My verootmoedig? Omdat hy hom voor My verootmoedig het, sal Ek die ramp nie tydens sý lewe laat plaasvind nie. Tydens die bewind van sy seun sal Ek die ramp oor sy familie bring.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Het jy gesien dat Agab homself voor My verneder het? Omdat hy hom voor My verneder het, sal Ek nie die onheil in sy tyd bring nie. In die tyd van sy seun sal Ek die onheil oor sy huis bring. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Het jy gesien dat Agab hom voor My verneder het? Omdat hy dit gedoen het, sal Ek dit nie met hom sleg laat gaan terwyl hy nog lewe nie, maar wanneer sy seun koning is, dan sal Ek dit sleg laat gaan met sy koningshuis.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Het jy gesien hoe Agab hom voor My verneder het? Omdat hy berou het, sal Ek nie die rampe in sy tyd laat gebeur nie, maar eers in sy seun se tyd.”