1 Kings 21:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord van die HERE het tot Elia, die Tisbiet gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het weer ’n boodskap vir Elia die Tisbiet gegee:
Afrikaans 1933/1953 Toe kom die woord van die HERE tot El¡a, die Tisbiet, en sê:
Afrikaans 1983 Daarom het die woord van die Here tot Elia die Tisbiet gekom en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here kom toe tot Elia, die man uit Tisbe:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê toe vir Elia van Tisbe:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Here vir Elia gesê: