1 Kings 21:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ook van Isébel het die HERE gespreek en gesê: Die honde sal Isebel eet by die muur van Jisreël.
Afrikaans (NLV) 2011 “Oor Isebel het die Here gesê: ‘Die honde sal Isebel by die stadsmuur van Jisreël opvreet.’
Afrikaans 1933/1953 En ook oor Is,bel het die HERE gespreek en gesê: Die honde sal Is,bel eet by die voorskans van J¡sreël.
Afrikaans 1983 “En oor Isebel het die Here gesê: Die honde sal Isebel opvreet by die voorste muur van Jisreël.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook in verband met Isebel het die Here uitspraak gelewer, ‘Die honde sal Isebel verslind by die verdedigingswal van Jisreël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het ook oor Isebel gepraat. Hy het gesê: ‘Die honde sal vir Isebel opvreet by die muur van Jisreël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die honde sal jou vrou Isebel in Jisreël verskeur en opvreet.