1 Kings 21:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, gaan af, Agab, die koning van Israel, wat in Samaria is, tegemoet; kyk, hy is in die wingerd van Nabot, waarheen hy afgegaan het om dit in besit te neem.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan na Agab toe wat in Samaria as koning van Israel regeer. Hy is in Nabot se wingerd, wat hy in besit geneem het.
Afrikaans 1933/1953 Maak jou klaar, gaan af Agab, die koning van Israel, wat in Samar¡a is, tegemoet; kyk, hy is in die wingerd van Nabot, waarheen hy afgegaan het om dit in besit te neem.
Afrikaans 1983 “Maak klaar en gaan ontmoet vir Agab wat in Samaria as koning oor Israel regeer. Hy is nou by die wingerd van Nabot, wat hy gaan vat het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maak gereed, gaan af om Agab, die koning van Israel, wat in Samaria woon, te ontmoet. Kyk, hy is in Nabot se wingerd, waarheen hy afgegaan het om dit in besit te neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Agab koning van Israel in Samaria is by die wingerd van Nabot. Hy het daarnatoe gegaan om dit vir hom te vat. Jy moet gereedmaak en jy moet hom gaan ontmoet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gaan na Agab toe in Samaria. Jy sal hom by Nabot se wingerd kry. Agab, die koning van Israel, het die wingerd vir hom gevat.