1 Kings 21:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die woord van die HERE het tot Elia die Tisbiet gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe vir Elia die Tisbiet gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die woord van die HERE het tot El¡a, die Tisbiet, gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die woord van die Here het toe tot Elia die Tisbiet gekom en vir hom gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die woord van die Here het tot Elia, die man uit Tisbe, gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elia van Tisbe het gehoor die Here sê vir hom: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het toe vir Elia, die profeet uit Tisbe, gesê: |