1 Kings 21:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Agab hoor dat Nabot dood was, het Agab opgestaan om af te gaan na die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, om dit in besit te neem.
Afrikaans (NLV) 2011 Agab het dadelik na die wingerd toe gegaan en dit vir hom gevat.
Afrikaans 1933/1953 Net toe Agab hoor dat Nabot dood was, het Agab opgestaan om na die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, af te gaan om dit in besit te neem.
Afrikaans 1983 Toe Agab hoor Nabot is dood, het hy klaargemaak om Nabot die Jisreëliet se wingerd vir hom te vat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Agab hoor dat Nabot dood is, het hy dadelik opgestaan om af te gaan na Nabot, die man van Jisreël, se wingerd, om dit in besit te neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Agab hoor dat Nabot dood is, het hy gereedgemaak om na die wingerd van Nabot van Jisreël te gaan om dit vir hom te vat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Agab was so bly dat hy onmiddellik na Nabot van Jisreël se wingerd gegaan het om dit op sy naam te kry.”