1 Kings 21:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hulle na Isebel gestuur om te sê: Nabot is gestenig en is dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle laat weet toe vir Isebel: “Nabot is met klippe doodgegooi.”
Afrikaans 1933/1953 Daarna laat hulle Is,bel weet: Nabot is gestenig en is dood.
Afrikaans 1983 Hierna het hulle vir Isebel laat weet: “Nabot is met klippe doodgegooi.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna laat weet hulle vir Isebel: “Nabot is gestenig en hy is dood.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir Isebel laat weet dat hulle vir Nabot doodgegooi het met klippe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jisreël se leiers het Isebel toe laat weet dat haar bevele uitgevoer is en dat Nabot dood is.