1 Kings 21:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het 'n vasdag uitgeroep en Nabot hoog onder die volk laat staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ’n vasdag afgekondig en Nabot voor in die byeenkoms laat sit.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het 'n vasdag uitgeroep en Nabot vooraan onder die volk gesit.
Afrikaans 1983 Hulle het 'n vasdag aangekondig en vir Nabot heel voor in die vergadering laat sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het 'n vasdag uitgeroep en Nabot voor tussen die mense laat sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het 'n vasdag gehou en hulle het vir Nabot voor die mense laat sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het ’n vasdag uitgeroep en vir Nabot voor laat sit.