1 Kings 21:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná hierdie dinge het Nabot, die Jisreëliet, 'n wingerd gehad wat in Jísreël was, hard by die paleis van Agab, die koning van Samaría. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het die volgende gebeur: Koning Agab van Samaria het ’n paleis in Jisreël gehad. Langs die paleis was ’n wingerd wat aan Nabot die Jisreëliet behoort het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nhierdie dinge het d¡t gebeur: Nabot, 'n Jisreëliet, het in J¡sreël 'n wingerd gehad, wat langs die paleis van Agab, die koning van Samar¡a, was. |
| Afrikaans 1983 | Hierna het die volgende gebeur: Nabot die Jisreëliet het in Jisreël 'n wingerd gehad langs die paleis van koning Agab van Samaria. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna het die volgende gebeur: Nabot, 'n man van Jisreël, het 'n wingerd gehad in Jisreël langs die paleis van Agab, koning van Samaria. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het 'n tyd verbygegaan nadat hierdie dinge gebeur het. Nabot van Jisreël het 'n wingerd gehad voor die paleis van koning Agab van Samaria. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nabot het in Jisreël gewoon. Hy het ’n baie mooi wingerd gehad. |