1 Kings 20:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die oudstes en die hele volk het vir hom gesê: Luister nie na hom nie en stem nie in nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leiers en die hele volk sê egter: “Moenie luister nie, en moenie toegewings maak nie!”
Afrikaans 1933/1953 Maar al die oudstes en die hele volk antwoord hom: Luister nie, en u mag nie inwillig nie.
Afrikaans 1983 Al die leiers en die hele volk het gesê: “U moet nie nou gehoor gee nie. U mag nie inwillig nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê al die oudstes en die hele volk vir hom: “U moet nie gehoor gee nie; u mag nie instem nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die leiers en al die mense het vir die koning gesê: “Jy moenie na hom luister nie, jy moenie doen wat hy vra nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Moenie toegee nie! Moet u nie aan hom steur nie,” het die leiers en die mense gesê.