1 Kings 20:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kry hy 'n ander man en sê: Slaan my tog. En die man het hom geslaan, sodat hy hom gewond het deur te slaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna gaan die profeet na iemand anders en sê: “Slaan my!” Hy het so gemaak, hom geslaan en selfs verwond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het hy 'n ander man gekry en gesê: Slaan my tog! En die man het hom so geslaan, dat hy hom gewond het. |
| Afrikaans 1983 | Die profeet kry toe iemand anders en sê: “Slaan my tog.” Hy het die profeet geslaan; hy het hom selfs stukkend geslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy kry toe iemand anders en sê vir hom: “Slaan my asseblief!” Dié man het hom so geslaan dat hy hom verwond het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die profeet kom toe by 'n ander vriend en hy sê vir hom: “Slaan my asseblief.” Die man het hom stukkend geslaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man van die profeteskool het toe iemand anders gevra om hom te slaan. Dié het hom so hard geslaan dat die bloed geloop het. |