1 Kings 20:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En met die terugkeer van die jaar het Benhadad die Arameërs getel en opgetrek na Afek om teen Israel te veg.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende jaar het hy die Aramese leër opgeroep en na Afek opgetrek om teen Israel te veg.
Afrikaans 1933/1953 En nverloop van 'n jaar het B,nhadad die Arameërs gemonster en opgetrek na Afek om teen Israel te veg.
Afrikaans 1983 Vroeg die volgende jaar het Ben-Hadad die Aramese leër laat bymekaarkom en na Afek toe opgetrek om teen Israel oorlog te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Teen die jaarwending het Ben-Hadad die Arameërs gemonster en opgetrek na Afek om teen Israel oorlog te voer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Naby die einde van die jaar het Ben-Hadad gesê die Arameërs moet gereedmaak om oorlog te maak. Hulle het na die stad Afeka gegaan om oorlog te maak teen Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende jaar het Ben-Hadad toe sy groot leërmag opgeroep om teen Israel te gaan veg. Hulle het tot by die vlaktes van Afek getrek.