1 Kings 20:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En doen hierdie ding: Neem die konings weg, elkeen uit sy plek, en sit owerstes in hulle kamers; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons moet net die volgende verandering maak: Onthef die konings van hulle bevelsposisies en vervang hulle met gewone bevelvoerders. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, doen hierdie ding: Verwyder die konings, elkeen uit sy plek, en stel goewerneurs aan in hulle plek. |
| Afrikaans 1983 | U moet só maak: onthef al die konings van hulle verantwoordelikhede en stel goewerneurs in hulle plek aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Doen dít: Verwyder die konings, elkeen uit sy pos, en stel •streekgoewerneurs in hulle plekke aan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is wat jy moet doen: Jy moet die konings uitskop en jy moet goewerneurs in hulle plekke kies en aanstel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vervang onmiddellik die 32 konings en stel veggeneraals in hulle plek aan. |