1 Kings 20:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe kom die profeet na die koning van Israel en sê vir hom: Gaan heen, versterk jou en let op en kyk wat jy doen, want by die terugkeer van die jaar sal die koning van Aram teen jou optrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het die profeet weer gekom en vir koning Agab gesê: “Tref voorbereidings en beplan vir nog ’n aanval, want oor ’n jaar sal die koning van Aram weer teen u optrek.”
Afrikaans 1933/1953 Toe kom die profeet na die koning van Israel en sê vir hom: Gaan, wees sterk; en ondersoek en kyk wat u moet doen; want nverloop van 'n jaar sal die koning van Aram teen u optrek.
Afrikaans 1983 Die profeet het weer by die koning van Israel gekom en vir hom gesê: “Gaan versterk u leër! Vra raad en dink goed na oor wat u doen, want vroeg volgende jaar val die koning van Aram u weer aan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna kom die profeet by die koning van Israel en sê vir hom: “Gaan, versterk uself! Oorweeg dit en kyk wat u moet doen, want teen die jaarwending sal die koning van Aram weer teen u optrek. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die profeet het daarna weer by Agab gekom en hy het vir Agab gesê: “Jy moet nou meer soldate kry en jy moet goeie planne maak, want naby die einde van die jaar sal die koning van Aram jou weer kom aanval.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die profeet het weer vir Agab gesê: “Vandag het dit baie goed gegaan, maar moenie te gerus wees nie. Teen volgende jaar se lente sal die Arameërs weer kom. Beplan dus baie goed en versterk u leërmag.”