1 Kings 20:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hierdie jongmanne van die vorste van die provinsies het uit die stad gekom en die leër wat hulle gevolg het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen hierdie tyd het die jong soldate van die distrikshoofde reeds uit die stad getrek, met die leër agter hulle aan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop trek die jongmanne van die owerstes van die provinsies uit die stad uit en die leër agter hulle aan; |
| Afrikaans 1983 | Intussen het die jong soldate van die distrikshoofde uit die stad getrek, en die leër agter hulle aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe daardie manne uit die stad uittrek – die bevelvoerders van die provinsies se jong manne, met die leër agter hulle – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die jongmanne van die distrikshoofde het uit die stad gekom, en die ander manne was agter hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het die groot volksleër ook uit die stad begin beweeg en agter die jong soldate stelling ingeneem. |