1 Kings 20:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die middag uitgegaan. Maar Bénhadad het hom dronk gedrink in die paviljoene, hy en die konings, die twee en dertig konings wat hom gehelp het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen ongeveer die middag, terwyl Ben-Hadad en die konings van die 32 bondgenote nog besig was om in hulle tente te drink, |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het op die middag uitgetrek terwyl B,nhadad hom dronk gedrink het in die tente, hy en die konings, die twee en dertig konings wat sy bondgenote was. |
| Afrikaans 1983 | Dit was middag toe hulle uit die stad uitgaan, en Ben-Hadad was aan die drink in die tent, hy en die twee en dertig konings wat hom kom help het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het teen die middag uitgetrek, terwyl Ben-Hadad besig was om hom dronk te drink in die tydelike skuilings, hy en die konings, die twee-en-dertig konings wat hom moes help. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het in die middel van die dag uit die stad gegaan. Ben-Hadad was besig om te drink en dronk te word in die tente, hy en die 32 konings wat sy bondgenote was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die aanval het teen die middag begin terwyl Ben-Hadad en sy bondgenote dronk in die tente gelê het. |