1 Kings 2:47 — Compare Translations
4 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou het Salomo ten volle beheer oor die koninkryk gehad. |
| Afrikaans 1983 | So het Salomo 'n stewige houvas op die koningskap gekry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koningskap was toe stewig in die hand van Salomo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Salomo was nou volkome in beheer van die hele land. |