1 Kings 2:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die koning Benaja, die seun van Jójada, bevel gegee; wat uitgegaan en op hom geval het, dat hy gesterf het. En die koninkryk is bevestig in die hand van Salomo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op bevel van die koning het Benaja seun van Jojada toe vir Simeï buitentoe geneem en hom doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop gee die koning bevel aan Ben ja, die seun van Jojada: die het uitgegaan en op hom aangeval, sodat hy gesterf het. |
| Afrikaans 1983 | Die koning het vir Benaja seun van Jojada gestuur, en dié het vir Simeï doodgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het toe vir Benaja, seun van Jojada, opdrag gegee. Hy het uitgegaan en Simeï aangeval, en hy het gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het toe vir Benaja seun van Jojada gestuur, en hy het vir Simeï doodgemaak. Almal het toe geweet en aanvaar dat Salomo die koning is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In opdrag van Salomo het Benaja Simeï by sy huis gaan doodmaak. |