1 Kings 2:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En koning Salomo sal geseën word, en die troon van Dawid sal vasstaan voor die aangesig van die HERE tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar mag ek die ryke seëninge van die Here ontvang, en mag daar altyd een van Dawid se afstammelinge op hierdie troon sit.”
Afrikaans 1933/1953 Maar mag koning Salomo geseënd wees en die troon van Dawid bevestig word voor die aangesig van die HERE tot in ewigheid!
Afrikaans 1983 maar mag dit met my voorspoedig gaan en mag die troon van Dawid vir altyd bestendig wees voor die Here.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar koning Salomo is geseënd, en die troon van Dawid sal vir altyd voor die Here gevestig bly.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die Here sal aanhou om dit goed te laat gaan met koning Salomo, en daar sal altyd iemand op die troon van Dawid voor die Here wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal egter by my wees en Hy sal Dawid se troon tot in ewigheid beskerm.”