1 Kings 2:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die einde van drie jaar het twee van die dienaars van Símeï weggehardloop na Agis seun van Maäga, die koning van Gat. En hulle het Símeï meegedeel en gesê: Kyk, u dienaars is in Gat.
Afrikaans (NLV) 2011 Ongeveer drie jaar later het twee van Simeï se slawe weggeloop na koning Akis seun van Maäka, koning van Gat. Toe Simeï dit hoor,
Afrikaans 1933/1953 Maar aan die einde van drie jaar het twee van S¡me‹se slawe weggeloop na Agis, die seun van M äga, die koning van Gat; en aan S¡me‹is meegedeel en gesê: Jou slawe is daar in Gat.
Afrikaans 1983 maar na drie jaar het twee van sy slawe weggeloop na koning Akis van Gat, seun van Maok, toe. Toe Simeï hoor dat sy slawe in Gat is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar ná verloop van drie jaar het twee slawe wat aan Simeï behoort, weggeloop na Agis, seun van Maäga, die koning van Gat. Aan Simeï is berig gebring: “Kyk, jou slawe is in Gat.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar drie jaar later het twee van sy slawe weggeloop na Akis seun van Maäka, die koning van die stad Gat. Die mense het vir Simeï gesê sy slawe is in Gat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Drie jaar later het twee van Simeï se slawe weggeloop. Hulle het vir Akis, die seun van Maok en die koning van Gat, vir meer geld gaan werk.